Sion Familie Bediening

Bible School on Wheels (BSOW)

Bible School on Wheels is gestig om ons met die kennis van die Woord te vul op ’n maklike manier – Easy teach – easy learn!

BSOW bestaan uit 5 ‘Core courses’ en 5 ‘Elective courses’ (Kern en Keuse kursusse).

Core courses: Word Sondae om 16:30 by Sion Familie Bediening aangebied.

Elective courses: Elke student moet 2 van die 5 kursusse kies en op sy/haar eie tyd tuis bestudeer.
Na inskrywing sal die student ’n link na hierdie kursusse ontvang.

Geen eksamens of take

Koste: R300 per Superbook (Koerier koste as dit kourier moet word)

Maandelikse koste: R100

Hoe Skryf ek in vir BSOW?

Volg die stappe soos hieronder vertoon:

1.

Inskrywing

Voltooi die EFT betaling soos volg:

ABSA TJEK Rekening: Sion Familie Bediening
Rek Nr: 9303 555 551

Verwysing: BSOW1-Naam & Van

Bedrag: R300

Koerier koste as die Superbook kourier moet word

Laai Bewys van betaling

2.

Ek het my Superbook ontvang, wat nou?

Jy moet nou Registreer by Bible School on Wheels.  Hier is die prosedure:

Jou selfoon nr is jou student nr

  1. Skep ’n nuwe Contact op jou foon: BSOW Student (073 923 2922).
  2. Voltooi die Student Registrasievorm op bladsy 11 in jou Superbook.
  3. Vanaf jou foon, neem ’n foto van die Registrasievorm.
  4. Neem ’n Selfie foto.
  5. Vanaf jou eie foon, Wup die Registrasievorm en die Selfie fotos na die BSOW Student.

Klasbywoning
Sien die Klasbywoning datums:  Punt No 4.

Sion Familie Bediening
287 Blackwoodstraat
Hennopspark

Klasbywoning begin:
Sondag 21 Januarie 2024
16:30
Sion Familie Bediening – 287 Blackwoodstraat – Hennopspark

3.

Wat gebeur as ek afwesig is van klas?

Om te kwalifiseer vir ’n sertifikaat, moet alle CORE kursusse en 2 ELECTIVE kursusse voltooi word.

’n Student word toegelaat om 5 klasse per jaar te mis, maar moet dit dan opvang op die 1ste dag van die daaropvolgende maand.

Indien ’n klas gemis word, moet die Student die Kursus en klas nr epos na: 
SFB.Kantoor@gmail.com

Reëlings sal getref word om die spesifieke kursus beskikbaar te stel soos aangedui op die studente kalender.

Dit bly die student se verantwoordelikheid om die SFB Kantoor in kennis te stel van klasse wat gemis is.

Indien die student meer as 5 klasse per jaar mis, sal die student daardie klasse die daaropvolgende jaar bywoon en sodoende ook die daaropvolgende jaar gradueer.

5.

Hoe kwalifiseer ek vir Gradeplegtigheid?

  1. Alle ‘Core courses’ moet bygewoon word.
  2. 2 ‘Elective courses’ moet voltooi wees.
  3. Na die voltooiing van elke kursus (Core en Elective courses), vul die Course Completion Record vorm in (bl 12 in die Superbook).
  4. Neem ’n foto vd Course Completion Record vorm en Wup dit na: BSOW Student (073 923 2922).

Gradeplegtigheid:  24 November 2024